Dis iets wat ek graag wil doen.
Ek is iemand wat daarin glo dat 'n goeie IT projeks bestuurder die tegniese deel van IT moet ken. Ek hou daarvan om myself besig te hou met die nuutste mode in UI ontwerp en gebruik. Ek het al baie aan interessante projekte deel geneem en is altyd op soek na meer.
Ek oefen Scrum en Prince 2 bestuur tegnieke, En ek verloor nooit fokus op die finale produk nie.
Eks vol wysheid met baie erfaring wat ek graag wil oordra aan kollegas.
